Populeriteit

Hey julle. Eks doodseker almal het al vergeet ekt n blog. Classic Laurile. Ekt verskeie verskonings maar ek gaan eenvoudiglik net aan gaan en jammer sê. Maar ek wil bietjie praat oor populeriteit. Ek dink ons streef daarna, ons almal wil van gehou wees, die persoon wees op almal se lippe. Die vraag is, hoe…