Moeder beer

Die vriendelike glimlag wat my groet as ek uit die lughawe stap. Die stywe drukkies, wat my warm maak van binne. En die cheesy grappies wat ek nooit nie voor sal lag nie, dis my ma opgesom in 3 sinne. Ek dink nie dis moontlik om soveel liefde in een persoon te hê nie. Maar…

My verhouding met God

Soos my klein suster, vra ek ook gereeld vir myself “Wie is God?” “Waar bly hy?” en “is hy ons vriend?”. Ek voel deesdae net so nuuskierig soos sy. Ek was nog nooit ñ groot Christen nie. Ek sukkel nog altyd met my geloof en verhouding met God. Ek gaan 100% eerlik met julle wees op…

Ons verskille

Eerlikwaar, sukkel ek die afgelope tyd nogal baie om op te kom met posts. Ek slaan net blank en weet nie wat om te skryf nie. Want ek wil nie net enige iets skryf wat nie vir my spesiaals is en my nie raak nie. Ons almal is sό verskillend en so anders. Ons het…